Safari-vakansies
Wildritte en die natuurlewe
Ons land bied van die beste plekke om op safari te gaan. Die Krugerwildtuin is een daarvan. Maar weet jy dat
jy sowat drie uur buite Johannesburg die Groot Vyf kan sien, of op safari in die Tuinroete kan gaan?